Emo Philips (gebore 7 Februarie 1956) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente UHF (1989) en Meet the Parents (2000), en in die televisiereekse The Weird Al Show (1997) en Adventure Time (2010).

Filmografie Rolprente 1987: Emo Philips Live 1989: UHF 2000: Meet the Parents Under the Smogberry Trees

Televisiereekse 1987: Stand Up America 1997: The Weird Al Show 2007: Scott Bateman Presents Scott Bateman Presents 2007: Slacker Cats 2010: Adventure Time

Televisierolprente 1999: Al TV #8 2018: Vendors

Video's 1995: The Fan 1999: 'Weird Al' Yankovic Live!

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu