Chad McQueen (28 Desember 1960 - 11 September 2024) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger, en renjaer. Hy was die enigste seun en laaste lewende kind van die akteur Steve McQueen (1930–1980).
Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Karate Kid (1984), The Karate Kid Part II (1986), Firepower (1993), en Yucatan.
Filmografie Rolprente 1984: The Karate Kid 1985: The Fascination 1986: The Karate Kid Part II 1993: Firepower 1993: New York Cop 1994: Indecent Behavior II 1994: Bullet II 1995: Number One Fan 1996: Squanderers 1998: Papertrail 1998: Surface to Air 2001: Fall: The Price of Silence 2005: Dust to Glory 2015: Steve McQueen: The Man & Le Mans Yucatan
Televisiereekse 2009: Celebrity Rides: Hollywood's Speeding Bullitt
Televisierolprente 1994: Search and Rescue
Video's 1987: Nightforce 1990: Martial Law 1992: Death Ring 1992: Where the Red Fern Grows: Part Two 1994: Possessed by the Night 1995: Red Line
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2024