Steven R. McQueen (gebore 13 Julie 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Piranha 3D (2010) en in die televisiereekse The Vampire Diaries (2009) en Chicago P.D. (2014).

Filmografie Rolprente 2007: Stories USA 2010: Piranha 3D

Televisiereekse 2009: The Vampire Diaries 2014: Chicago P.D. 2018: Legacies

Televisierolprente 2018: Home by Spring

Video's 2010: When Vampires Don't Suck 2011: Don't Scream, Just Swim: Behind-the-Scenes of 'Piranha 3D''' 2011: Her Own Worst Enemy 2011: The Perfect Love Triangle: Vampires, Werewolves, Witches''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu