Mo McRae is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thirteen (2003), Lee Daniels' The Butler (2013), Wild (2014), en Den of Thieves (2018).

Filmografie Rolprente 2003: Thirteen 2010: Detention 2012: Acting Like Adults 2013: Lee Daniels' The Butler 2014: Wild 2015: November Rule 2016: Hustle vs. Heartache 2018: Den of Thieves

Televisiereekse 2016: Pitch

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu