Die glaskatvis (Kryptopterus bicirrhis) is 'n deursigtige varswatervis. Die vis kan tot 15 cm lank word, maar in akwariums word hulle tussen 6 en 8 cm lank. Die glaskatvis kom voor in Suidoos-Asië en word in skole glaskatvisse aangetref.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Kryptopterus-bicirrhis.html
Kategorie:Beenvisse