Pierre Amine Gemayel (Arabies: بيار أمين الجميل; Beiroet, 24 September 1972 - Beiroet, 21 November 2006) was 'n Libanese Falangistiese minister in die regering van premier Fouad Siniora.

Gemayel was teen Siriese inmenging in Libanon gekant. Hy word naby Beiroet doodgeskiet toe sy kar deur ’n Christelike woonbuurt gery het.

Eksterne skakels Beeld 21 Nov 2006 - VSA beskou sluipmoord op Libanese minister as terreur

Kategorie:Libanese politici Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Sterftes in 2006