Todd Lowe (gebore 10 Mei 1977) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Where the Heart Is (2000) en in die televisiereekse Gilmore Girls (2000), NCIS (2003), en True Blood (2008).
Filmografie Rolprente 2000: Where the Heart Is 2016: The Remains Simontology
Televisiereekse 2000: Gilmore Girls 2003: NCIS 2008: True Blood 2016: Cold
Televisierolprente 2012: Natasha Mail Order Bride Escape to America
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu