Curt Lowens (17 November 1925 – 8 Mei 2017) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Bourne Supremacy (2004), Flightplan (2005), en Angels & Demons (2009), en in die televisiereeks The Six Million Dollar Man (1974).

Filmografie Rolprente 1961: Werewolf in a Girls' Dormitory 1975: The Ark of Noah 1990: Reise aus dem 23. Jahrhundert 1991: Paid to Kill 1993: Invisible: The Chronicles of Benjamin Knight 1998: Europa: In the Shadow of the Reich 2004: The Bourne Supremacy 2005: Flightplan 2009: Angels & Demons

Televisiereekse 1974: The Six Million Dollar Man

Televisierolprente 1986: Das blinde Glück

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Duitse Jode Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu