Domenick Lombardozzi (gebore 25 Maart 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Phone Booth (2002), S.W.A.T. (2003), Find Me Guilty (2006), en The Family (2013).

Filmografie Rolprente 1999: The Young Girl and the Monsoon 2002: Phone Booth 2002: Love in the Time of Money 2003: S.W.A.T. 2006: Find Me Guilty 2013: The Family Do What You Gotta Do

Televisiereekse 2002: The Wire 2011: Breakout Kings 2013: The Adventures of Mr. Clown 2015: Rosewood

Televisierolprente 2008: Finnegan 2014: The Winklers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu