Daniel Dae Kim (gebore 4 Augustus 1968) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spider-Man 2 (2004) en Insurgent (2015), en in die televisiereekse Lost (2004) en Hawaii Five-0 (2010).
Filmografie Rolprente 1991: American Shaolin 1998: No Salida 2004: Spider-Man 2 2006: The Slanted Screen 2013: Linsanity 2015: Insurgent 2015: East of Main Street: Taking the Lead 2016: Finding Kukan Escaping North Korea: Defiance and Hope in the World's Most Repressive Country
Televisiereekse 1999: Crusade 2004: Lost 2010: Hawaii Five-0
Televisierolprente 2010: Perdidos unplugged: Temporada final 2011: Kokua for Japan
Video's 2005: Before They Were Lost: Personal Stories and Audition Tapes 2005: Welcome to Oahu: The Making of the Pilot 2011: Aloha Action! 2011: Legacy 2011: Picture Perfect: The Making of the Pilot 2012: NCIS: Los Angeles - Season 3: Surf and Turf
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu