Benjamin King (gebore 8 November 1971) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse NCIS (2003), Weeds (2005), Grey's Anatomy (2005), en Liv and Maddie (2013).
Filmografie Rolprente 1999: A Little Inside 2002: Spider's Web 2005: Extreme Dating
Televisiereekse 2003: NCIS 2005: Weeds 2005: Grey's Anatomy 2013: Liv and Maddie
Televisierolprente 2004: Weekends 2006: Stroller Wars 2012: Bits and Pieces
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu