Cory Hardrict (gebore 9 November 1979) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gran Torino (2008), Battle Los Angeles (2011), Warm Bodies (2013), en American Sniper (2014).

Filmografie Rolprente 2005: Return of the Living Dead: Necropolis 2005: Return of the Living Dead: Rave to the Grave 2005: Hollywood Horror 2008: Gran Torino 2011: Battle Los Angeles 2013: Warm Bodies 2014: American Sniper 2015: Brotherly Love Stand

Televisiereekse 2011: Tia & Tamera 2015: Tia Mowry at Home 2018: The Oath

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu