Saverio Guerra (gebore 25 Augustus 1964) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Becker (1998), Curb Your Enthusiasm (2000), en The Detour (2016).
Filmografie Rolprente 1996: Under the Bridge 1996: The Winner Oh Sandy
Televisiereekse 1997: Temporarily Yours 1998: Becker 2000: Curb Your Enthusiasm 2016: The Detour
Televisierolprente 1998: Carson's Vertical Suburbia
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu