Max Greenfield (gebore 4 September 1979) is 'n Amerikaanse akteur, en rolprentvervaardiger van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente About Alex (2014), The Big Short (2015), en Ice Age: Collision Course (2016), en in die televisiereeks New Girl (2011).
Filmografie Rolprente 2014: About Alex 2015: The Big Short 2015: Hello, My Name Is Doris 2016: Ice Age: Collision Course 2017: Fist Fight 2019: What Men Want
Televisiereekse 2006: Modern Men 2010: The Gentlemen's League 2011: New Girl 2013: The ArScheerio Paul Show 2018: The Neighborhood
Televisierolprente 2009: Group 2011: The Boys and Girls Guide to Getting Down 2011: The Indestructible Jimmy Brown 2018: It's #Up2Us: Stand Up to Cancer Digital Live Show
Video's 2006: A Day on the Set with Veronica Mars 2012: The New Guy on New Girl with Zooey Deschanel
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu