Adam Gregory (gebore 28 Desember 1987) is 'n Amerikaanse akteur, kinematograaf, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 17 Again (2009) en Saints and Soldiers: The Void (2014), en in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit (1999) en 90210 (2008).
Filmografie Rolprente 2008: Sharp as Marbles 2009: 17 Again 2010: What Would Jesus Do? 2014: Saints and Soldiers: The Void 2019: One of the Good Ones The Janus Project
Televisiereekse 1999: Law & Order: Special Victims Unit 2008: 90210
Video's 2009: Ashley Tisdale: It's Alright, It's OK
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu