Clark Gregg (gebore 2 April 1962) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Choke (2008) en The Avengers (2012), en in die televisiereekse The New Adventures of Old Christine (2006) en Agents of S.H.I.E.L.D. (2013).

Filmografie Rolprente 1991: Lana in Love 1998: The Adventures of Sebastian Cole 2000: What Lies Beneath 2004: In Enemy Hands 2008: Choke 2012: The Avengers 2013: Labor Day 2013: Trust Me

Televisiereekse 2006: The New Adventures of Old Christine 2011: Cinema & Spice 2013: Agents of S.H.I.E.L.D. 2016: Marvel's Off the Rack

Televisierolprente 2002: My Sister's Keeper 2006: The Road to Christmas

Video's 2011: Marvel One-Shot: A Funny Thing Happened on the Way to Thor's Hammer 2011: Marvel One-Shot: The Consultant 2011: Nimrod and Stinky's Antarctic Adventure 2012: The Avengers: Assembling the Ultimate Team

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu