Ed Grady (31 Augustus 1923 – 10 Desember 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Not Without My Daughter (1991), A Simple Twist of Fate (1994), Lolita (1997), en The Notebook (2004).

Filmografie Rolprente 1979: Wolfman 1984: The Last Game 1991: Not Without My Daughter 1994: A Simple Twist of Fate 1996: The Closest Thing to Heaven 1997: Lolita 2004: The Notebook

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu