Troy Garity (gebore 7 Julie 1973) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Barbershop: The Next Cut (2016) en in die televisiereekse Boss (2011) en Ballers (2015).

Filmografie Rolprente 2001: Bandits 2003: Milwaukee, Minnesota 2007: Eichmann 2009: Mercy 2010: Do Not Disturb 2016: Barbershop: The Next Cut 2016: The Brooklyn Banker

Televisiereekse 2011: Boss 2015: Ballers

Televisierolprente 2003: Soldier's Girl 2009: A Marriage

Video's 2002: Inside 'Bandits''' 2004: Soldiers' Secrets 2008: A Cat's Tale''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu