Jigme Namgyel Wangchuck (gebore 5 Februarie 2016)Royal Ark is die eerste kind en regmatige opvolger van koning Jigme Khesar Namgyel Wangchuck van Bhoetan. Sy naam is op 16 April 2016 aangekondig.

Ter ere van sy geboorte is 108 000 bome deur duisende vrywilligers in die land geplant. Die prins sal na verwagting die sesde Druk Gyalpo (koning van Bhoetan) word.

Verwysings

Eksterne skakels Bhoetan se koninklike familie 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Bhoetanese monargie