Robert Gant (gebore 13 Julie 1968) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Popular (1999), Queer as Folk (2000), Supergirl (2015), en 13 Reasons Why (2017).

Filmografie Rolprente 1996: Jane Street 2007: Save Me 2017: A Million Happy Nows 2017: Milada

Televisiereekse 1995: My Wildest Dreams 1999: Popular 2000: Queer as Folk 2009: Personal Affairs 2015: Supergirl 2017: 13 Reasons Why

Televisierolprente 2008: Kiss Me Deadly 2016: Summer of Dreams 2018: Wedding of Dreams

Video's 2001: Uta Hagen's Acting Class 2004: Hot Summer Days 2007: Queer as Folk: Reunion

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu