Michael Galeota (28 Augustus 1984 – 10 Januarie 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bushwhacked (1995) en Clubhouse Detectives (1996), en in die televisiereekse Bailey Kipper's P.O.V. (1996) en The Jersey (1999).
Filmografie Rolprente 1995: Bushwhacked 1996: Clubhouse Detectives
Televisiereekse 1996: Bailey Kipper's P.O.V. 1999: The Jersey 2001: The Nightmare Room
Televisierolprente 1996: Rattled 1998: Magic Jersey
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu