Nathan Gamble (gebore 12 Januarie 1998) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Babel (2006), The Mist (2007), Marley & Me (2008), en The Dark Knight (2008).
Filmografie Rolprente 2006: Babel 2007: The Mist 2007: Deeply Irresponsible 2008: Marley & Me 2008: The Dark Knight 2009: The Hole 2011: Dolphin Tale 2011: 25 Hill 2013: Beyond the Heavens 2014: Dolphin Tale 2 2018: Swiped 2019: Skate God A Dark Horse
Televisiereekse 2006: Runaway 2009: Hank
Video's 2008: Monsters Among Us: The Creature FX of 'The Mist''' 2010: Gateway to Hell: The Making of 'The Hole' 2010: The Hole: A Peek inside the Hole 2010: The Hole: Family Matters 2010: The Hole: The Keeper of the Hole 2010: The Hole: The Third Dimension''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu