Brian Gallivan is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Informant! (2009) en A Thousand Words (2012), en in die televisiereekse Are You There, Chelsea? (2012) en Imaginary Mary (2017).

Filmografie Rolprente 2009: The Informant! 2012: A Thousand Words 2013: The Caterpillar's Kimono

Televisiereekse 2012: Are You There, Chelsea? 2014: The McCarthys 2017: Imaginary Mary

Televisierolprente 2014: Bambi Cottages Friends-In-Law

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu