Robert Funaro (gebore 23 Januarie 1959) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Irishman (2019) en in die televisiereekse The Sopranos (1999), Vinyl (2016), en The Sinner (2017).

Filmografie Rolprente 2014: Charlie Mantle 2015: Disco! 2019: The Irishman

Televisiereekse 1999: The Sopranos 2011: Gray Matters 2016: Vinyl 2017: The Sinner 2019: Accountable

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu