Misha Gabriel (gebore 13 Mei 1987) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Clerks II (2006), Boogie Town (2012), Step Up Revolution (2012), en Step Up All In (2014).

Filmografie Rolprente 2006: Clerks II 2012: Boogie Town 2012: Step Up Revolution 2014: Step Up All In

Televisiereekse 2012: Massholes

Video's 2005: Scream Tour IV: Heartthrobs Live 2010: Michael Jackson's 'This Is It': Auditions - Searching for the World's Best Dancers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu