Seth Gabel (gebore 3 Oktober 1981) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Fringe (2008), American Horror Story (2011), Salem (2014), en Genius (2017).

Filmografie Rolprente 2012: Allegiance

Televisiereekse 2007: Dirty Sexy Money 2008: Fringe 2011: American Horror Story 2014: Salem 2017: Genius

Televisierolprente 2013: Gothica

Video's 2009: Dirty Sexy Crafty 2014: The Hug 2014: Marilyn Manson: Cupid Carries a Gun

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu