Stephen Full (gebore 13 November 1969) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Cold Case (2003), I'm in the Band (2009), Castle (2009), en Dog with a Blog (2012).

Filmografie Televisiereekse 2003: Cold Case 2009: I'm in the Band 2009: Castle 2012: Dog with a Blog 2012: In Session with Jonathan Pessin

Televisierolprente 2007: Playing Chicken

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu