Patrick Fugit (gebore 27 Oktober 1982) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Almost Famous (2000), Saved! (2004), Wristcutters: A Love Story (2006), en Gone Girl (2014).

Filmografie Rolprente 2000: Almost Famous 2002: Spun 2004: Saved! 2004: Dead Birds 2006: Wristcutters: A Love Story 2006: Bickford Shmeckler's Cool Ideas 2007: Living with Lew 2012: Must Come Down 2014: Gone Girl 2015: Queen of Earth 2017: Looking for David 2018: Alex & The List A Name Without a Place

Televisiereekse 2016: Outcast

Televisierolprente 1999: Stray Dog 2000: ''All Access: The Making of 'Almost Famous 2013: Reckless

Video's 2005: Making 'Dead Birds''' 2005: Showboat & Boonie 2008: Behind the Scenes with 'The Amateurs

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu