Jon Foster (gebore 3 Augustus 1984) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Terminator 3: Rise of the Machines (2003), Stay Alive (2006), The Informers (2008), en The Mysteries of Pittsburgh (2008).

Filmografie Rolprente 2003: Terminator 3: Rise of the Machines 2004: The Door in the Floor 2006: Stay Alive 2008: The Informers 2008: The Mysteries of Pittsburgh 2009: Tenderness 2010: The Last Rites of Ransom Pride 2010: Brotherhood 2013: Mr. Jones

Televisiereekse 2001: Danny 2004: Life as We Know It 2006: Windfall 2009: Accidentally on Purpose Queen Fur

Video's 2004: Frame on the Wall: The Making of 'The Door in the Floor'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu