Scott Michael Foster (gebore 4 Maart 1985) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Teenage Dirtbag (2009) en in die televisiereekse The River (2012), Chasing Life (2014), en Crazy Ex-Girlfriend (2015).
Filmografie Rolprente 2009: Teenage Dirtbag 2014: The Pact II 2016: My Dead Boyfriend 5 Years Apart
Televisiereekse 2007: Greek 2008: Greek Uncovered 2011: Marcy 2012: The River 2013: Zero Hour 2014: Chasing Life 2015: Crazy Ex-Girlfriend 2015: Blood & Oil
Televisierolprente 2011: Neighbros
Video's 2010: Greek Chapter 4: At World's End
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu