Spencer Fox (gebore 10 Mei 1993) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Incredibles (2004) en The Groomsmen (2006), en in die televisiereeks Kim Possible (2002).

Filmografie Rolprente 2004: The Incredibles 2006: The Groomsmen

Televisiereekse 2002: Kim Possible

Televisierolprente 2012: Gentlemen's Auto Club

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu