Steve Franken (27 Mei 1932 – 24 Augustus 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Time Travelers (1964), The Party (1968), Westworld (1973), en Can't Buy Me Love (1987).
Filmografie Rolprente 1964: The Time Travelers 1968: The Party 1970: Which Way to the Front? 1973: Westworld 1987: Can't Buy Me Love 2010: Watch Out for Slick
Televisiereekse 1959: The Many Loves of Dobie Gillis 1963: Beetle Bailey 1964: Tom, Dick and Mary 1999: Detention
Televisierolprente 1970: Three for Tahiti 1972: Every Man Needs One 2006: Jerry Lewis - König der Komödianten
Video's 2004: Inside 'The Party''' 2004: The Party Revolution''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu