Daniel Escobar was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Blow (2001), The Mexican (2001), The Lizzie McGuire Movie (2003), en Not Forgotten (2009).

Filmografie Rolprente 2000: Between Christmas and New Year's 2001: Blow 2001: The Mexican 2001: Fishes 2003: The Lizzie McGuire Movie 2009: Not Forgotten

Televisiereekse 2001: Kristin

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu