Michael Esper (gebore 1 Desember 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Runner Runner (2013) en in die televisiereekse Nurse Jackie (2009), The Family (2016), en Trust (2018).
Filmografie Rolprente 1995: Dying Is Easy 2005: Bittersweet Place 2007: Light and the Sufferer 2013: Runner Runner
Televisiereekse 2009: Nurse Jackie 2013: Do No Harm 2016: The Family 2018: Trust
Video's 2010: Unraveling the Story: Interview with Andrew Jarecki 2010: Green Day: 21 Guns, Cast Version
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu