Michael Ensign (gebore 13 Februarie 1944) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pink Floyd: The Wall (1982), WarGames (1983), Ghostbusters (1984), en Titanic (1997).

Filmografie Rolprente 1982: Pink Floyd: The Wall 1983: WarGames 1984: Ghostbusters 1988: Doctor Hackenstein 1997: Titanic 2000: Secrets of a Chambermaid 2004: The Drone Virus

Televisiereekse 1985: George Burns Comedy Week

Televisierolprente 1984: Velvet 1989: Single Women Married Men

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu