Omar Epps (gebore 20 Julie 1973) is 'n Amerikaanse kletskunstenaar, akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Higher Learning (1995), Love & Basketball (2000), en Dracula 2000 (2000), en in die televisiereeks House (2004).
Filmografie Rolprente 1992: Juice 1993: The Program 1995: Higher Learning 1999: The Mod Squad 1999: In Too Deep 1999: The Wood 2000: Love & Basketball 2000: Dracula 2000 2000: Brother 2004: Against the Ropes 2012: You, Me & The Circus 2016: Almost Christmas The Untitled Omar Epps Project Between Us
Televisiereekse 2004: House 2014: Resurrection 2016: Shooter
Televisierolprente 1993: Daybreak 1997: First Time Felon 2002: Conviction 2006: House Unplugged 2012: House: Swan Song 2016: 2016 Election Night Viewing Party
Video's 2000: Behind the 'Scream''' 2008: House, M.D., Season Four: New Beginnings''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu