Lee Daniels (gebore 24 Desember 1959) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Woodsman (2004), Precious (2009), The Paperboy (2012), en Lee Daniels' The Butler (2013).
Filmografie Rolprente 2001: Monster's Ball 2004: The Woodsman 2005: Shadowboxer 2008: Tennessee 2009: Precious 2010: The Black List: Volume Three 2012: The Paperboy 2013: Lee Daniels' The Butler Iced Anna in the Tropics Demon House The Queen Terms of Endearment Billie The Spook Who Sat by the Door
Televisiereekse 2013: The Hollywood Reporter Roundtables 2015: Empire 2016: Star 2016: Mariah's World
Televisierolprente 2014: 28 Men of Change
Video's 2010: A Precious Ensemble 2010: From Push to Precious 2010: Oprah & Tyler: A Project of Passion
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu