Spencer Daniels (gebore 23 Desember 1992) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Curious Case of Benjamin Button (2008), Star Trek (2009), This Is 40 (2012), en Trainhopper.

Filmografie Rolprente 2008: The Curious Case of Benjamin Button 2009: Star Trek 2011: The Soccer Nanny 2012: This Is 40 2012: Last Kind Words 2014: California Scheming 2018: Take Point Trainhopper

Televisiereekse 2004: The John Henson Project 2017: Trial & Error: Mystery Now

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu