Hutch Dano (gebore 21 Mei 1992) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ramona and Beezus (2010), Zombeavers (2014), en Sunflower (2017), en in die televisiereeks Zeke and Luther (2009).
Filmografie Rolprente 2010: Ramona and Beezus 2014: Zombeavers 2017: Sunflower 2018: Behind the Walls Whiskey God The Girl from Madrid
Televisiereekse 2009: Zeke and Luther 2013: Breaking Fat
Televisierolprente 2010: Den Brother
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu