John Cullum (gebore 2 Maart 1930) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 1776 (1972), The Conspirator (2010), en Before We Go (2014), en in die televisiereeks Northern Exposure (1990).
Filmografie Rolprente 1972: 1776 1983: The Prodigal 1987: Sweet Country 1997: The Secret Life of Algernon 1999: Held Up 2001: Ricochet River 2010: The Conspirator 2014: Before We Go 2014: The Historian
Televisiereekse 1971: Our American Musical Heritage 1984: Victorian Days 1987: Buck James 1990: Northern Exposure 1998: To Have & to Hold
Televisierolprente 1967: Androcles and the Lion 1983: The Day After 1989: Money, Power, Murder. 1992: Mattie's Waltz 2010: Lafayette: The Lost Hero
Video's 2005: Secrets of Angels, Demons and Masons 2007: Secrets of the Soul
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu