Joseph Culp (gebore 9 Januarie 1963) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fantastic Four (1994), Apollo 13 (1995), en Welcome to the Men's Group (2016), en in die televisiereeks Mad Men (2007).

Filmografie Rolprente 1990: Caged in Paradiso 1991: The Arrival 1994: The Fantastic Four 1994: The Secret Life of Houses 1995: Apollo 13 1996: Driven 1997: Firestorm 2001: Hunger 2006: Cyxork 7 2008: The Reflecting Pool 2012: Contamination: A Convention Story 2013: September 11: The New Pearl Harbor 2015: Doomed: The Untold Story of Roger Corman's the Fantastic Four 2016: Welcome to the Men's Group 2017: Abduction of Angie 2018: Woman. Becoming Yoko. A Documentary Dooley

Televisiereekse 2007: Mad Men

Televisierolprente 1996: Assault on Dome 4 2009: Radio Needles

Video's 2007: The New American Century

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu