Francesco Cura (gebore 7 Maart 1977) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Singularity (2007) en in die televisiereekse Guiding Light (1952) en Criminal Minds (2005).

Filmografie Rolprente 2007: Singularity

Televisiereekse 1952: Guiding Light 2005: Criminal Minds 2012: The Swamp

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu