Chris Coy (gebore 1 Mei 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Detroit (2017) en The Front Runner (2018), en in die televisiereekse Banshee (2013) en The Deuce (2017).
Filmografie Rolprente 2012: Rogue River 2013: sxtape 2014: Kristy 2014: The Barber 2014: Deliver Us from Evil 2015: The Culling 2017: Detroit 2018: The Front Runner 2018: Trial by Fire 2018: Discarnate
Televisiereekse 2013: Banshee 2017: The Deuce
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu