Tony Cox (gebore 31 Maart 1958) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spaceballs (1987), Me, Myself & Irene (2000), Bad Santa (2003), en Epic Movie (2007).

Filmografie Rolprente 1987: Spaceballs 2000: Me, Myself & Irene 2003: Bad Santa 2007: Epic Movie 2009: The Mail Man 2016: Bad Santa 2 2016: The Hollywood Shorties Tony Caponie

Televisiereekse 2006: Instant Def

Televisierolprente 2004: Humor Me 2005: Dante 2011: Monster of the House

Video's 1996: 2Pac Feat. Dr. Dre & Roger Troutman: California Love 2000: Foo Fighters: Breakout 2003: Bad Santa: Deleted Scenes 2003: Bad Santa: Outtakes 2004: Eminem: Just Lose It 2009: 'Friday' Straight Up

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu