D. J. Cotrona (gebore 23 Mei 1980) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Venom (2005), Dear John (2010), en G.I. Joe: Retaliation (2013), en in die televisiereeks Detroit 1-8-7 (2010).

Filmografie Rolprente 2005: Venom 2006: Love Is the Drug 2010: Dear John 2013: G.I. Joe: Retaliation

Televisiereekse 2006: Windfall 2010: Detroit 1-8-7 2014: From Dusk Till Dawn: The Series 2014: On Set from Dusk Till Dawn

Televisierolprente 2004: Hollywood Division 2017: Tom Clancy's Ghost Recon Wildlands: War Within the Cartel

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu