Maxwell Perry Cotton (gebore 7 Mei 2000) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Like Dandelion Dust (2009), Mr. Popper's Penguins (2011), Elysium (2013), en Gangster Squad (2013).

Filmografie Rolprente 2009: Like Dandelion Dust 2011: Mr. Popper's Penguins 2013: Elysium 2013: Gangster Squad

Televisierolprente 2006: Welcome to the Jungle Gym 2011: Game Time: Tackling the Past 2013: Gutsy Frog

Video's 2007: A Dennis the Menace Christmas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu