Mason Vale Cotton (gebore 25 Junie 2002) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Radio Free Albemuth (2010) en in die televisiereekse Desperate Housewives (2004) en Mad Men (2007).
Filmografie Rolprente 2010: Radio Free Albemuth Nicktoons
Televisiereekse 2004: Desperate Housewives 2007: Mad Men
Televisierolprente 2017: Hey Arnold: The Jungle Movie
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2002 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu