Mason Cook (gebore 25 Julie 2000) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spy Kids 4: All the Time in the World (2011) en The Lone Ranger (2013), en in die televisiereekse The Goldbergs (2013) en Speechless (2016).

Filmografie Rolprente 2011: Spy Kids 4: All the Time in the World 2013: The Lone Ranger 2013: The Incredible Burt Wonderstone

Televisiereekse 2013: The Goldbergs 2014: Legends 2016: Speechless

Televisierolprente 2011: The Indestructible Jimmy Brown 2015: If There Be Thorns

Video's 2012: Treasure Buddies

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu