Preston Corbell is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cabin Fever 2: Spring Fever (2009) en in die televisiereekse One Tree Hill (2003), Eastbound & Down (2009), en The Casey Files (2017).
Filmografie Rolprente 2006: Integro 2009: Cabin Fever 2: Spring Fever 2016: Ellsworth 2018: Risky
Televisiereekse 2003: One Tree Hill 2005: Palmetto Pointe 2009: Eastbound & Down 2015: Going Back 2017: The Casey Files
Video's 2006: Surface: Behind the Scenes Featurette 2007: Behind the Scenes: One Tree Hill Season 4 2016: Demented Gnome Productions Promo Video
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu