Scott Cooper (gebore 20 April 1970) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crazy Heart (2009), Out of the Furnace (2013), Black Mass (2015), en Hostiles (2017).

Filmografie Rolprente 2003: Rain 2003: Water Under the Bridge 2009: Crazy Heart 2009: For Sale by Owner 2013: Out of the Furnace 2015: Black Mass 2017: Hostiles Lie Down in Darkness Brownsville Girl The Road Home American Wolf A Direct Action Story White Knight Hellhound on His Trail Antlers

Televisierolprente 2006: Broken Trail: The Making of a Legendary Western

Video's 2010: Beyond Words 2011: Raging Bull: Reflections on a Classic 2016: Black Mass: Deepest Cover, Darkest Crime 2016: Johnny Depp: Becoming Whitey Bulger 2018: A Journey of the Soul: The Making of 'Hostiles'

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu